Thursday, July 26, 2007

Plaas

Ek het saam met Phillip en my pa vir 'n naweek plaas toe gegaan. Dit was baie lekker om net vir so tydjie weer weg te kom en die natuur te kon geniet. Ek het die naweek niks geskiet nie, maar Phillip was gelukkig om 'n rooibok te kon kry. Ons het ook ander kant die rivier gaan stap en vir die eerste keer gesien hoe mooi dit daar is.

Posted by Picasa

No comments: