Thursday, July 26, 2007

Madri se neef Peet het in Mei getrou en ons was toevalig genooi na die troue. Die troue was in Bloemfontein en ek was self nog nooit regtig in Bloem nie, so ons het sommer die geleentheid gebruik om die stad beitjie te leer ken.


Posted by Picasa

No comments: