God het ons werklik geseen met hierdie lieflikke plekkie regoor die pad van Madri se werk. Ons bly heel lekker hier en het nou al begin om so stadig alles wat ons nodig het bymekaar te maak. Gelukkig vat dit nie baie om hierdie plekkie vol te maak nie.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment