Sunday, January 07, 2007

Ons Nuwe blyplekie





Ons het die naweek van die 7de en 8ste Oktober in 'n Suid Afrikaanse huis in Londen ingetrek. Dit is in Mottingham, dis in Suid-oos Londen in zone 4, baie naby die trein stasie.

No comments: